Stad Kaapstad skryf nog skuld af

Die Stad Kaapstad sal tydens vandag se raadsvergadering ‘n voorstel bespreek om nog vier miljard Namibiese dollar se skuld van inwoners af te skryf. Burgemeester Dan Plato sê die stad het reeds sowat 300 miljoen Namibiese afgeskryf in tariewe wat deur inwoners verskuldig is. Hy sê dit vorm deel van die stad se pogings om inwoners te help wat sukkel weens die uitwerking van die korona-pandemie. Die stad gee verder ‘n toekenning van 3,35 miljard Namibiese dollar vir tariefverligting vir die 2021-22 boekjaar.