Mali se tussentydse leiers bedank

Mali se tussentydse Presdident Bah Ndaw en sy eerste minister Moctar Quane het gister bedank, twee dae ná hulle tydens ‘n militêre staatsgreep in hegtenis geneem is. Volgens internasionale media is die staatsgreep deur vise-president Assimi Goïta georkestreer.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *