Staatsbegrafnisse: ‘die virus moet ons nie bankrot maak nie’

In die laaste paar weke het die Namibiese regering 14 staatsbegrafnisse tydens die Covid-pandemie aangekondig wat reeds ‘n groot impak op die Namibiese ekonomie het. Kosmos 94.1 Nuus het aan politieke analis, Ndumba Kamwanyah, gevra hoe belangrik is staatsbegrafnisse en hoe dra dit by tot die ekonomiese krisis. Kamwanyah het só geantwoord.