Springbok-vroue verloor weer, berei voor vir Engeland

Die Springbok-vroue streef steeds na hul eerste Wêreldbeker-oorwinning in Nieu-Seeland. Suid-Afrika het in hulle tweede wedstryd met 21-17 teen Fidji verloor in hul Groep C-wedstryd in Auckland nadat hulle in hul eerste ontmoeting teen Frankryk vasgeval het. Hulle volgende wedstryd is Sondag teen die voorste span ter wêreld – Engeland. Die Springbok-losskakel, Libbie Janse van Rensburg, sê dit is wonderlik om teen die beste te speel: