Mpho sê koalisie met ANC moet nooit oorweeg word nie

Die voormalige burgemeester van Johannesburg, Mpho Phalatse, sê ‘n koalisie met die ANC moenie eers oorweeg word nie, aangesien dit nie bestendigheid in die stad waarborg nie. Sy het met die media gepraat oor die jongste verwikkelings in die metro sedert sy as burgemeester uit die kussings gelig is ná ‘n mosie van wantroue. Phalatse sê die ANC se korrupsie sal vroeër eerder as later blootgelê word: