Sportakademies maak groot verskil in gemeenskappe

Die DA in die Wes-Kaap sê die Weskus-distriksportakademie in Saldanhabaai se goeie vordering om jong, talentvolle atlete te ondersteun en te ontwikkel, is goeie nuus. Reagan Allen van die party sê die akademie is geskep uit ‘n vennootskap tussen die departement van Kultuursake en die Sportraad van die Weskus. Hy sê dit is een van sewe akademies in die provinsie: