‘Space’-koekies laat beland leerders in die hospitaal

Dis nie net plaaslik wat onderwys uitdagings met dwelms by skole het nie. Gauteng se LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, is bekommerd oor leerders wat sogenaamde ‘space’-koekies eet. Die koekies word met ‘n onwettige middel gebak. Elf leerders van Hoërskool Randfontein en vier van Mamellong Sekondêre Skool is in die hospitaal opgeneem nadat hulle van die koekies geëet het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê een leerder staar skorsing in die gesig omdat hy die koekies verkoop het: