Sossus-trein sal nog lank bespreek word

Nog reaksie word ontvang oor die voorstelle vir ‘n verhewe trein bo Sossusvlei, en ‘n helium-lugballon vir toeriste in die gebied. Daar was ‘n lang vergadering by Sossusvlei Lodge gehou en Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië gepraat. Sy sê al die belanghebbendes het nog nie enige insae gehad nie.