Sopnat kus bring allerhande gevare

Die kus is sopnat en in Swakopmund, staan daar verskeie waterplasse. Die kusgebied het nie veel reën nodig om uitdagings te beleef nie, veral as gevolg van die ou soutpaaie. Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheidsinisiatief het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.