Sopkombuise bly van kritiese belang

Die voormalige burgemeester van Stad Windhoek, Francina Kahungu, ondersteun nog steeds ‘n voedselkombuis in NamibiĆ«. Sedert die Covid-pandemie ‘n realiteit geword het, het lewensomstandighede vir almal moeilik geraak. Sopkombuise versprei kos in verskillende kiesafdelings in Windhoek. Kahungu het ook mense geloof wat help by sopkombuise en doen ‘n beroep op Windhoekers om kos aan sopkombuise te skenk. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *