Sonneblom produksie daal, daarom die hoë prys

Die prys van sonneblom-olie het aansienlik gestyg in die afgelope jaar. Landbou-ekonome in Suid-Afrika sê die verhoging in verbruikerspryse is as gevolg van ‘n afname in sonneblomproduksie. Verbruikers betaal 30 persent meer vir sonneblom-olie as verlede jaar hierdie tyd. Denene Erasmus van Farmer’s Weekly sê produksie is wêreldwyd geraak: