Solidariteit verwelkom Dis-Chem se ommekeer

Solidariteit het Dis-Chem se stap verwelkom om ‘n interne memorandum terug te trek waarvolgens ‘n moratorium geplaas word op die aanstelling van wit mense. Die farmaseutiese kleinhandelaar sê hy is spyt oor die aanstoot en kommer wat die memorandum soveel mense gegee het, insluitend personeel en miljoene lojale kliënte. Solidariteit se woordvoerder, Morné Malan, sê hulle sal seker maak dit is nie net die memorandum wat teruggetrek is nie, maar die hele beleid: