Sokker: Manchester City besig om Arsenal in te haal

Sokker: Die plaasvervanger Riyad Mahrez, wat in die tweede helfte vir op die veld gedraf het, het gesorg dat Manchester City met sy oorwinning van 1-0 oor Chelsea opgeskuif het tot slegs vyf punte agter die voorlopers in die Engelse Premierliga, Arsenal. City se bestuurder, Pep Guardiola, vra sy spelers moet alles in die stryd werp om hul vyfde Premierliga-titel in ses seisoene in te palm.