So werk Mej. Tiener, Mej. Namibië kompetisies vanjaar

Die Namibië Uitsaaikorporasie het die top-20 vir beide die Mej Tiener- en Mej Namibië-kompetisies aangekondig. Die voorlopige kompetisies vind oor die naweek plaas, waar die top-10 deelnemers aangewys sal word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Beulah Boois-Beukes, die NBC se openbare betrekkinge-bestuurder, wat verduidelik.