So lyk water-planne in Oshana

Die Goewerneur van die Oshana-streek het gereageer op die planne vir onder andere water infrastruktuur ontwikkeling en sanitasie met die fondse wat van die ministerie bekom is. Goewerneur Elia Erimari het die planne so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.