So lyk die stand van sake by akkerbouers

Die laaste van ‘n rekord mielie-oes word tans in Namibië deur ons produsente ingebring en die koringoes word ook tans gefinaliseer. Maar, dit raak tyd om lande voor te berei vir die volgende seisoen. Die voorsitter van die Akkerbou Produsente-vereniging Gerhard Engelbrecht het die jongste …