So lyk die reën vir November, akkerbouers, neem kennis

Die nuus oor reën in die korttermyn is nie goed nie maar dis nie alles slegte nuus nie. Die Suid-Afrikaanse meteoroloog Johan van den Berg sê die volgende twee weke lyk maar sleg maar, daarna lyk dinge beter, veral vir die akkerbouers.