So lyk die pad vorentoe vir Savanna Beef Processors

Rome Mostert, direkteur van Cirrus in die hoofstad wat die beleggingsproses van Savanna Beef Processors hanteer, sê daar is ‘n interessante tyd wat voorlê. Die finale syfers is bekend met 173,568 miljoen Namibiese dollar, 86,8 persent van sy oorspronklike teiken van 200 miljoen dollar wat belê is. Mostert gesels met Kosmos 94.1 Nuus.