Alle oë op Schumacher Bonsmaras

Daar is groot opwinding vir die Schumacher Bonsmara-veiling wat op 4 Oktober by die Agra Bank Windhoek Ring plaasvind. Verrigtinge begin ses-uur namiddag en die veiling is ook aanlyn beskikbaar. Marc Schumacher word geag as een van die opkomende stoetboere in Namibië. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die aanbod.