So kry jy toegang tot Namibië

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het pas die maatreëls vir toegang tot Namibië by die 35ste Covid-perskonferensie bekend gemaak.

Shangula het bygevoeg dat digitale sertifikate op die oomblik oorweeg word, soos toegepas in ander dele van die wêreld.

Shangula het bygevoeg dat digitale sertifikate op die oomblik oorweeg word, soos toegepas in ander dele van die wêreld.