Koningin is geïrriteerd deur lakse leier

Reuters berig dat koningin Elizabeth geïrriteer is deur wêreldleiers wat sy meen praat oor klimaatsverandering maar niks daaraan doen nie. Die koningin sal die CoP26 vergadering in Glasgow, Skotland bywoon. Volgens Reuters, het sy met prins Charles en sy vrou Camilla gepraat en ‘n nabye mikrofoon het die gesprek opgetel. Sy het gesê dat dit uiters buitengewoon dat sy die konferensie bywoon maar steeds nie weet wie almal daar gaan wees nie. Sy het toe bygevoeg dat dit haar vreeslik irriteer wanneer leiers praat maar nie doen nie.