Reaksie op Brittanje se uiters hoë aanlynbedrog ontvang

Reaksie word ontvang op berigte dat Brittanje die internasionale episentrum vir kuberaanvalle is. Inteendeel, so hoog is die voorkoms van die aanlynslenters dat net in die eerste ses maande van die jaar, is ‘n rekord van 754 miljoen pond, of 1,5 triljoen Namibiese dollar gesteel. Dit verteenwoordig ‘n bedrogsyfer per capita wat drie keer meer is as die 2020 syfer vir die VSA. Arthur Goldstuck van WorldWideWorx het sy reaksie so verwoord.