So kan ons moontlik die uitdagings aanspreek – goewerneur

Die Goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre sê inwoners van die Hardap-streek het dieselfde uitdagings as inwoners van sy streek wat werkloosheid, dienselewering en informele nedersettings insluit. Maar, die uitdagings is regoor die land in al die streke. Kosmos 94.1 Nuus wou by Andre weet wat die moontlike oplossing is…