Snak na jou asem vir liefdadigheid

Die bekende Australiese Brandbestryders-kalender vier 30 jaar van asemrowende fotos. Lede van die brandweerdiens neem elke jaar foto’s om ‘n wye verskeidenheid liefdadigheidsorganisasies te ondersteun … en laat jou so bietjie snak na jou asem. Die kalender het tot op hede 3,2 miljoen Amerikaanse dollar ingesamel vir liefdadigheids organisasies en ook om skuilings vir diere, slagoffers van huishoudelike geweld en vir hawelose op te knap. 

*Kosmos 94.1 Facebook blad het van die sawwe lyfies, van die diere natuurlik… gaan kyk gerus.