Water en grond moet ten alle koste beskerm word

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein is steeds op streeksbesoek in Otjozondjupa. Hy is tans op Otavi en lĂȘ besoek af by betrokke infrastruktuur sowel as omliggende plase. Hy het rolspelers, boere en leierskap op die dorp toegespreek en weer beklemtoon dat grond- en waterbronne uiters versigtig bestuur moet word.