Smit vaar uit in parlement teen openbare tender-besteding

Nico Smit van die PDM het hom sterk vanmiddag uitgespreek teenoor jare se openbare projekte in Namibië wat se kostes eenvoudig styg. Hy sê miljoene, en soms miljarde, word bestee en geen ondersoek word ooit gedoen nie. Die enigste gevolgtrekking in sy mening is dat fondse in openbare tenders eenvoudig wegraak. Hy was uiters vasberade en het die Speaker se eise dat sy tyd op is, geïgnoreer.

Hy het voortgegaan en sê reguit Swapo was nie eerlik nie…