SME’s en toegang tot finansiering

Klein sakeondernemings kla gereeld dat hulle die toegang het tot finansiering nie en dit hou die bedryf terug, en belemmer werkskepping. Volgens die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus moet geld deur die ekonomie beweeg, al word nog ‘n bank geskep om die SME bedryf by te staan. Hy verduidelik.

Sou meer fondse beskikbaar gestel word vir lenings sonder enige bates, moet lenings steeds betaal word sodat fondse sirkuleer.