Eskom moet sy boeke uitsorteer en ligte aanhou

Die Wes-Kaapse regering sê hy is vasberade om sy munisipaliteite se skuld aan Eskom uit te wis. Volgens die regering kan die kragreus nie werk as kliënte nie betaal vir die elektrisiteit wat hy verskaf nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, David Maynier, sê hulle werk met munisipaliteite en sake-ondernemings saam om in hernubare energie te belê om beurtkrag teen te werk: