Skoolkalender aangepas

Die Namibiese onderwysministerie het aangekondig dat leerders van graad 11, 12 en AS-vlakke nie op 19 Julie soos van plan met aangesig-tot-aangesig-klasse gaan begin nie, maar eers op 4 Augustus. Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur van die ministerie, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Steenkamp gee ook ‘n aanduiding van die impak wat hierdie veranderinge op die beplande skooljaar het.