Skilpad Jonathan (189) wêreld se oudste landdier

Jonathan, ‘n reuse-skilpad wat in 1882 op 50-jarige ouderdom van Seychelle na St. Helena gebring is, is op 189 die wêreld se oudste lewende landdier. Hy geniet ‘n rustige lewe saam met sy skilpadvriend, Frederik.