Verhoogde druk op suurstofstelsels in staatshospitale bevestig

Die uitvoerende direkteur van die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe het bevestig daar is verhoogde druk op beskikbare suurstofstelsels in staatshospitale landswyd met al hoe meer mense wat weens die Covid-pandemie gehospitaliseer word. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê bykomende suurstofstelsels is deur middel van draagbare suurtstofbottels voorsien. Hy maan Namibiërs om die Covid-regualsies na te kom en ingeënt te word sodat hulle nie ernstig siek word en gehospitalisaseer moet word nie. Nangombe verduidelik.