Direkte Lufthansa-vlug uit Duitsland land op HKIA

Die eerste direkte Lufthansa-vlug uit Duitsland het vanoggend ná 20 jaar in Lufthansa-mondering op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geland. Lufthansa sal in plaas van hul Eurowings in Junie en Julie vlugte tussen Frankfurt en Windhoek vlieg. Daarna in Augustus sal die Lufthansa-groep se nuwe Eurowings Discover-vlugte tussen Frankfurt en Windhoek aanbied.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *