Skieter in Arizona vasgetrek

‘n Verdagte is in Surprise in Arizona in hegtenis geneem ná hy glo uit sy bewegende voertuig in die bestek van 90 minute op agt verskillende plekke in die stad op mense losgebrand het. Een persoon is dood en nog 12 is gewond.