Laer rou melkproduksie vir 2021 in Namibië voorspel

Volgens die Namibiese Landbou-unie word ‘n moontlike afname 20 persent van rou melkproduksie vir 2021 verwag. Na verwagting sal slegs 14,5 miljoen liter rou melk vanjaar geproduseer word. Daar is tans sowat tien suiwelprodusente oor in Namibië sonder Namibia Dairies se sogenaamde Super Farm.