Skaars geel pikkewyn wat vir die eerste keer ooit gefotografeer is! 

Wildfotograaf Yves Adams, het die ongewone voël op ‘n afgeleë eiland in Suid-Georgië naby Antarktika, in ‘n kolonie van 120 000 koningspikkewyne, opgemerk.  Die kans om ‘n geel pikkewyn soos hierdie te sien is een uit ‘n miljoen, wat nog te sê om ‘n foto te neem!

Foto: ©️ Yves Adams