Sihle moet waai, hy vat die water – EFF

Die EFF-leier Julius Malema het oproepe ondersteun dat KwaZulu-Natal se premier, Sihle Zikalala, uit sy pos bedank. Dit volg nadat beeldmateriaal aan die lig gekom het van ‘n tenkwa wat water by sy huis aflewer. Zikalala beweer die tenkwa het eers in ander gebiede water afgelewer en dat die beeldmateriaal digitaal verander is. Hy het sedertdien verskoning gevra. Malema sê die premier is ‘n volslae mislukking: