Shiimi verdedig begroting vir Presidensie

Die Namibiese Minister van Finansies Ipumbu Shiimi sê die verhoging in die begrotingstoekenning vir die Presidensie is genoodsaak deur die nuut-gestigte Namibië Beleggingsbevorderings en Ontwikkelingsraad wat in die Kantoor van die President bedrywig sal wees. Die Presidensie het net minder as 610 miljoen doller ontvang teenoor 490,5 miljoen verlede jaar. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad meen as die raad wel beleggings bevorder dan die besteding geregverdig.