Betoging teen McLaren-sirkus

‘n Diereregte-organisasie, Ban Animal Trading South Africa, wil ‘n sirkus verhoed om wilde diere in sy vertonings te gebruik. Die groep het ‘n beroep gedoen op natuurlewe-aktiviste om aan ‘n vreedsame betoging deel te neem voor en tydens die vertonings van die McLaren-sirkus môre tot Sondag in Alberton, Gauteng. Smaragda Louw van die organisasie sê hulle sal nie hul betoging, Empty the Cages, staak voordat alle sirkusdiere vry is nie: