Shiimi sê oor vroue, jeug in landbou

Die Namibiese finansminister het vandag in die Nasionale Vergadering vrae van die PDM-party beantwoord oor voordele wat vroue en jeug ontvang het in verband met lenings van Agribank. Die bank het onlangs die spesifieke pakkette bekend gestel vir die twee groepe om hulle in landbou te bemagtig.