Shiimi gesels net voor begrotingsrede oor uitdagings

Die Namibiese finansminister Ipumbu Shiimi het kort voor sy begrotingsrede met die nasionale uitsaaier gesels buite die Tintenpalast oor die druk wat die salarisverhogings op die begroting geplaas het maar, het bygevoeg dat die fiskale tekorte effe laer is.