Shatner is amper op pad ruimte toe

William Shatner sal oor ‘n paar ure die oudste persoon ter wêreld wees wat die ruimte sal bereik wanneer hy saam met Jeff Bezos se Blue Origin van Van Horn in Texas later vandag opstyg… Shatner sê hy wil die aarde sien…

Van Horn is ongeveer sewe ure agter Namibië en daar word verwag dat die Blue Origin ongeveer nege-uur Van Horn-tyd, vanmiddag om vier-uur Namibiese tyd sal vertrek.