Nog ‘n plan wat hulp op ras baseer

AfriForum in die buurland eis antwoorde van die toerismedepartement oor wat hy beskou as die regering se jongste planne om teen minderhede te diskrimineer. Dit volg nadat die departement en die Nasionale Bemagtigingsfonds ‘n nuwe fonds bekend gestel het om verandering in die toerismesektor teweeg te bring. AfriForum se woordvoerder, Jacques Broodryk, sê volgens die departement wil die fonds hervorming regstreeks versnel en ‘n nuwe geslag toerisme-ondernemings in swart besit vestig: