Shangula bedank Duitsland vir mediese vooraad

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het die Duitsland bedank vir die mediese voorraad wat vandag met die Antanov AN-225-vliegtuig op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako aangekom het. Ditt sluit 300 000 jurke, 60 beddens, 40 000 kitstoetse, 20 000 veiligheidsbrille en 500 000 maskers in. Francois Lottering is op die lughawe en doen verslag vir Kosmos 94.1 Nuus.