Sean sal nie meer diere red nie

Sean Naude het op sy Facebook-blad aangekondig dat hy nie meer enige hulp sal bied vir diere in nood nie, ook nie slange nie. Hy meen hy kry geen vergoeding daarvoor nie en daar word verwag dat hy altyd beskikbaar sal wees. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…