Schlettwein onthou Shikongo so

Huldeblyke stroom in na die afsterwe van die voormalige burgemeester van Windhoek Matthew Shikongo. Hy is Donderdag in Ongwediva oorlede aan Covid-verwante oorsake. Die Minister van Landbou Calle Schlettwein het Shikongo so onthou.