SAPS moet eenheid skep om onwettige mynbou te beveg

Die Suid-Afrikaanse minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, het ‘n beroep op die polisie gedoen om so gou as moontlik ‘n spesialis-eenheid tot stand te bring om onwettige mynbou in die land te hanteer. Dit volg nadat hy die CAPM-myn in Orkney in Noordwes besoek het ná ‘n ramp waar 20 mense in ‘n ondergrondse brand dood is. Die slagoffers was na bewering onwettige mynwerkers. Mantashe sê meer moet gedoen word om onwettige mynbou te beveg: