SAPS bly oor publieke insae

Die Suid-Afrikaanse ministerie van polisie sê hy is bemoedig deur die duisende voorleggings wat ontvang is oor die voorgestelde 2021 Wysigingswetsontwerp oor Wapenbeheer. Die konsepwet is verlede Vrydag vir kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer en sedertdien is meer as 17 000 voorleggings ontvang. Die voorgestelde wysigings het groot teenkanting uit sommige sektore ontlok omdat dit die reg om ‘n vuurwapen vir selfverdediging te besit, wil wegneem. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Lirandzo Themba, sê minister Bheki Cele is tevrede met die reaksie: