Familiegesondheid vandag in die kollig

Die Gemeenskap vir Familiegesondheid in samewerking met Unesco en die VN se bevolkingsfonds sal vandag die nasionale konsultasie met jongmense oor seksuele en reproduktiewe gesondheid van stapel stuur. Dit handel oor die verbintenis van die Oostelike en Suidelike Afrika Ministers, bekend as ESA, aan die doelwit. Frans Ugwanga, die geleentheid se skakelbeampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.