SAN word 30, hou parade!

Die Sekuriteitsvereniging van Namibië herdenk sy 30ste verjaarsdag op 5 November en vra lede van die publiek om deel te neem aan ‘n parade wat die vereniging beplan. Die nasionale administrateur van die vereniging Celeste Lucas het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.