Sal nekbande werk om veediefstal hok te slaan?

Nekbande word in verskeie dele van Suid-Afrika voorgehou as ‘n baie goeie maatreël teen veediefstal. Diere kan op hierdie manier gemonitor word en hul bewegings gevolg word, maar dit kom teen ‘n prys van ongeveer 2 000 Namibiese dollar per band. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van die Namibiese Landbou-unie Piet Gouws oor die opsie gesels…